By Jacobsdal Primęr
streef ons na gehalte-onderrig en om alle leerders maksimaal
te ontwikkel.
Die nuwe sillabus (KABV) word deur al die grade
geďmplementeer.
Assessering vind deurlopend plaas en aan die begin van elke
kwartaal word ‘n verslag aan die ouers
uitgereik.Assesseringsdatums vir elke kwartaal word ook aan
die begin van ‘n kwartaal op die webtuiste geplaas.
Remediëring / Didaktiese hulp
Alle leerders word getoets en indien nodig,
skakel hulle by die RO-klasse in vir hulp. Didaktiese hulp
word ook deurlopend deur die leerkragte vir alle leerders
aangebied. Ons is ook bevoorreg om ‘n Inklusiewe Klas te hę,
waar ons spesiale kinders kan akkommodeer.
Assesseringsdatums
– KWARTAAL 3, 2019
Augustus
|
1
|
|
|
AFR
|
|
2
|
WISK
|
|
|
NW
|
6
|
|
|
|
AFR
|
7
|
AFR
|
|
WISK
|
WISK
|
8
|
|
ENG
|
ENG
|
ENG
|
13
|
NWT (A)
|
AFR
|
|
|
14
|
NWT (B)
|
|
|
|
15
|
|
NWT
|
|
|
19
|
LV (A)
|
LV
|
|
|
20
|
WISK
|
SW (Geo)
|
|
|
21
|
|
WISK
|
SW (Geo)
LV
|
|
22
|
SW (Geo)
|
|
NWT
|
TEG
|
23
|
LV (B)
|
|
|
SK
|
29
|
|
|
LV
|
|
|
|
|
|
|
September
|
2
|
LV (A)
|
|
AFR
|
NW (A)
|
3
|
LV (B)
|
AFR
|
|
NW (B)
AFR
|
4
|
AFR
|
|
|
LO
|
5
|
WISK
|
ENG
|
ENG
|
ENG
|
9
|
ENG
|
|
|
WISK
|
10
|
NWT (A)
|
SW (Gesk)
|
|
EBW
|
11
|
NWT (B)
|
WISK
|
SW (Gesk)
|
SW (Gesk)
|
12
|
SW (Gesk)
|
NWT
|
WISK
|
SW (Geo)
|
Inklusiewe klas
 |
Mediasentrum
‘n Goed toegeruste mediasentrum is tot die
Leerders se beskikking om navorsing te doen óf om net lekker te lees.
Top 10
Leerlinge ontvang
erkenning vir akademiese prestasies. Aan die begin van elke
kwartaal word die top 10-leerders in elke graad aangekondig.
Jaarliks ontvang die leerlinge wat presteer, erekleure vir
uitnemende prestasie, asook ander toekennings.
Graad 4 Top-Presteerders
2019 |
 |
Voor: Marice
van der Merwe; Burger Jacobs; Madi
Henning; Roelfie Bekker
Agter: Megan
Coetzee; Marizel Swanepoel; Lizé – Mari
Ferreira; Juandri Grobler; Carlené
Masuret
|
|
Graad 5 Top-Presteerders
2019 |
 |
Voor: Leilah
Snyman; Hanco Sutherland; Riko Swart
Agter: Mariet
du Plessis; Wian Germishuys; Stephan van
der Merwe; Zanté Oertel
|
|
Graad 6 Top-Presteerders
2019 |
 |
Voor: Nico van
Zyl; JW Roelofse
Agter: Michan
Tompies; Leneatta Weitz; Phillip Roodt
|
|
Graad 7 Top-Presteerders
2019 |
 |
Voor: Carla
Meintjes; Yuna Mouton; Jamie-Leigh
Bezuidenhout; Craven Crause; Lu-Allan
Rossouw
Agter: Stiaan
Greyling; Wianco Ludicke; Dylan Booyens;
Dewaal Britz; Darius Benson
|
|
Amesa / Nautilus
2019 Presteerders
Tydens hierdie Wiskunde-kompetisies het ons
ook uitblinkers gehad.
Nautilus |
|
|
|
amesa |
|
|
|
PROVINSIALE
VERTEENWOORDIGERS |
|
WOW
Spelkompetisie Vrystaatspan - Xariepspan
|
|
WOW Spelkompetisie Vrystaatspan -
Provinsiale Verteenwoordiger Marizel
Swanepoel |
|
|
Slaagvereistes
Graad |
Vak |
Vlak |
% |
1 tot 3 |
Afrikaans |
4 |
50 |
Engels |
3 |
40 |
Wiskunde |
3 |
40 |
|
|
|
|
4 tot 6 |
Afrikaans |
4 |
50 |
Engels |
3 |
40 |
Wiskunde |
3 |
40 |
Ander vakke |
In enige ander 2 vakke – vlak
3 |
40 |
M.a.w. ‘n leerder mag net in 1
van die 6 vakke onder 40 kry |
|
|
|
|
7
|
Afrikaans |
4 |
50 |
Engels |
3 |
40 |
Wiskunde |
3 |
40 |
Enige ander 2 vakke |
3 |
40 |
Enige ander 2 vakke |
3 |
30 |
Slegs een vak |
1 |
20 |
|