Gedurende 2011 het ons ‘n tak hier by
Jacobsdal Primêr gestig. Daar is ongeveer 30 leerlinge van Graad 5
tot 7 wat die weeklikse byeenkomste gereeld bywoon.Jaarliks woon die
Graad 7’s ‘n skoolverwisselingskamp op die Retiefkampterrein naby
Bloemfontein by. Dit word deur die Vrystaat VCSV aangebied.Ons
hoofdoel is om die leerlinge bewus te maak van God se liefde vir ons,
en om hulle Bybelkennis uit te brei. |