Amptelike Kommunikasie
Nuusbrief:
Vrydae word nuusbriewe vanaf die skool versprei of is beskikbaar op
die webwerf.
Ander
belangrike inligting mag ook van tyd tot tyd gedurende die week
d.m.v. die sms-stelsel uitgestuur word.
Kwartaalprogram / Buitemuurse Rooster:
Alle
skoolaktiwiteite en ouervergaderings word op die kalender, wat aan
die begin van elke kwartaal beskikbaar gestel word, aangedui.
Dis ook op die webwerf beskikbaar.
Let
Wel: Sommige datums mag deur die loop van die jaar verander.
-
Koshuisgelde vir die kwartaal moet
vooruitbetaal word op
die eerste skooldag van elke kwartaal.
-
Koshuisgelde per mnd afbetaal: Slegs met skriftelike aansoek &
toestemming van die Beheerliggaam.
Streng
vooruitbetaalbaar op die
1ste
maandeliks (1 Jan
tot 1 Nov)
|