JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL - OPWAARTS

Jacobsdal Primêre Skool - 053 050 5986 - admin@jakkies.com

Copyright  © ExperTec 2021

Inligting

Amptelike Kommunikasie


Nuusbrief:

Vrydae  sal nuusbriewe vanaf die skool op dié webwerf beskikbaar wees.

Ander belangrike inligting mag ook van tyd tot tyd gedurende die week d.m.v. die sms-stelsel en Whats-app groeppe uitgestuur word.


Kwartaalprogram / Buitemuurse Rooster:

Alle skoolaktiwiteite en ouervergaderings word op die kalender, wat aan die begin van elke kwartaal beskikbaar gestel word, aangedui. Dis ook op die webwerf beskikbaar.


Let Wel: Sommige datums mag deur die loop van die kwartaal / jaar verander.


Skool en Koshuisgelde vir die jaar moet maandeliks vooruitbetaal word op die eerste dag van elke maand.


LLE en ouers ontvang aan die begin van elke jaar ‘n gedragskode wat hulle moet bestudeer en onderteken.

OPWAARTS UITRUSTERS TYE:


MAANDAE:  7:30 – 09:45

VRYDAE:   11:00 – 12:45


Opwaarts Uitrusters verkoop splinternuwe skoolklere vir dogters, sportklere, wintersbaadjies en sweetpakke

(op bestelling) en ander bykomstighede.


Vir enige navrae oor die klerewinkel kan u Liezel kontak by 084 224 3712.