Sportorganiseerder:
Mev Adéle Lübbe
Sien
Dokumente
vir volledige
Buitemuurse Rooster
Die volgende sport
word by die skool aangebied:
Atletiek
Rugby
Netbal
Tennis
Gimnastiek
Swem
Tweekamp
Landloop
Skaak
Krieket
Buitemuurs
Ons
kinders neem deel aan allerhande sport en kultuuraktiwiteite
buite
skoolverband en presteer absoluut puik!
Ons
hou daarvan om te spog oor ons kinders, of
hul nou volkspele, dans,
ballet, motorfiets jaag, uithouritte doen
of selfs visvang -
Ons wil
graag weet
daarvan
Ons sê gewoonlik ons kinders in die saal geluk met hul
buitemuurse prestasies.
Gee
die inligting by die kantoor in asseblief!
PROVINSIALE
VERTEENWOORDIGERS SPORT |
|
Xhariep Netbal Proewespan
0/12
Izeldi Jacobs; Sandri van Niekerk; Rohandri
Masuret
|
 |
|
Xhariep Netbal Proewespan
0/13
Zoé – Lee Zondagh
|
 |
|
Vrystaat Netbal
Izeldi Jacobs; Rohandri Masuret
|
 |
|
Xhariep Krieket 0/11
Riko Swart
|
 |
|
Xhariep Krieket 0/13
Marius Etzebeth |
 |
|
Vrystaat Atletiek
Justine Rampaleng
|
 |
|
Vrystaat
Atletiekkampioenskappe
Leo Wilkinson; Marius Etzebeth; Sandri van
Niekerk; Wianco Ludike; Riko Swart;
Decoda Kilian; Justine Rampaleng
|
 |
|
SA Tweekamp
Ewan Burger; Louis – Harm Fourie; Jaco de
Waal
|
 |
|
Suid – Vrystaat Tweekamp
Voor: Rauch Burger; Christiaan Wilkinson;
Ignus Jacobs; Elri de Waal; Chanlé Jacobs
Agter: Luné Fourie; Leo Wilkinson;
Chané Fourie; Louis – Harm Fourie; Izeldi
Jacobs; Ewan Burger; Claire Combrink
|
 |
|
Xhariep Tennis
Voor: Lehan Hugo; Marius Etzebeth;
Johandri de Wet; Ewan Burger; Hanru Hugo
Agter: Izeldi Jacobs; Stéfan Hugo;
Suzanne le Roux; Juhan van der Westhuizen;
Janco Zeelie; Zanté Oertel
|
 |
|
Wildeklawer Rugby 0/12
JW Roelofse; Jannie de Waal; Ewan Burger;
Hanru Hugo
|
 |
|
Cravenweek Rugby 0/13
Wianco Ludike
|
 |
|
Bokkieweek Rugby
Marius Etzebeth; De Wet du Plooy; Zander
Carbutt; Juhan van der Westhuizen; Janco
Zeelie; Craven Crause; Brinkie Bruwer
|
 |
|
Noord-Kaap Swem
Izeldi Jacobs; Aidan Brooks
|
 |
|
Motheo-Xhariep Gimnastiek
Abi Greyling; Dané van Eeden; Mariné
Oosthuizen; Sumari Oosthuizen; Anika Bester
|
 |
|
Martial Arts Nasionale
Span
SW Engelbrecht (Verteenwoordig Suid-Afrika in
V.S.A.)
|
 |
|
Vrystaat Skiet
Bekker Schutte; Sunelle Schutte
|
 |
|
Nasionale Kleure Skiet
(Jaggeweer)
Zanté Oertel; CJ Oertel
|
 |
|
|
|
|
|
|